Gaan jy vanjaar Afrikaans is Groot bywoon? Maak dit selfs nóg groter met ’n draai van “The “GROOT” Wheel”!

Jou #AiG24-ervaring kan ongeëwenaard wees met:

'n Kans om 1 Miljoen Rand te wen, 1 van 9 dubbel BBP ervarings by #AiG24 : en gratis draaie op die lekkerste wiel-draai speletjie Disco Beats.